Hier is 'n stewige aantal Afrikaanse oefenvraestelle en memos van vorige jare om jou te help voorberei vir die matriekeindeksamens. Ons wil jou ook graag vertel van ons nuwe gratis Graad 12 ...
Terminologie en tyd was gister blykbaar die enigste faktore wat matrieks in vraestelle in Afrikaans kon laat kopkrap. “Die vraestel was wisselvallig. Die begripstoets en die opsomming was maklik, maar ...
Met die eksamens voor die deur het Afrikaans.com ‘n paar handige wenke saamgestel vir daardie senuwees wat knaag. Daar is gratis eksamenvraestelle om af te laai en klas- en studiegidse deur Lapa. Gaan ...