Sy spog met sewe vakonderskeidings na afloop van die 2022 matriekeindeksamen, en het ook die topprestasie in die streek vir fisiese wetenskappe behaal. Mizelle was dan ook onder die top matrikulante ...
The Citizen: Kloof se Karla is SA topkandidaat vir Fisiese Wetenskap, Alfa Wiskunde